Secunda,Wedding,Photographer,Hannes Prinsloo Photography, Mpumalanga,Bethal,Standerton,Kriel,Kingross,Evander,Hannes,Sec unda Fotograaf, Secunda photographer, Hoedspruit, Lydenburg, Nelspruit, Malelane, White River, Sabie, Belfast, Dullstroom, Barberton, Graskop, Hazyview, Komatipoort, Middleburg, Witbank, Piet Retief , Pilgrims Rest,

Secunda,Wedding,Photographer,Hannes Prinsloo Photography, Mpumalanga,Bethal,Standerton,Kriel,Kingros s,Evander,Hannes,Secunda Fotograaf, Secunda photographer, Hoedspruit, Lydenburg, Nelspruit, Malelane, White River, Sabie, Belfast, Dullstroom, Barberton, Graskop, Hazyview, Komatipoort, Middleburg, Witbank, Piet Retief , Pilgrims Rest,





To whom it may concern
We cannot stop singing Hannes’ praises. From our first meeting in early 2008, to the delivery of our photographs, Hannes has been incredible to work with. He was the first photographer we interviewed and after speaking with him, we canceled all our other appointments. His artistic flare was evident from his website, but meeting with him in person to view his portfolio was an experience in and of itself. Each photograph we saw seemed to be alive with the atmosphere of the wedding. What impressed us the most was that no two pictures were alike - and no two wedding collections were the same. Hannes seemed to capture each couple’s individuality and allowed his pictures to tell their story. We were instantly impressed by this. Hannes himself spoke so eloquently about his passion for his work and the joy of photographing weddings.
A few months before the wedding, Hannes took our engagement photos, giving us a small glimpse of what it will be like to work with him on our wedding day. Everyone who has seen our photos is so impressed - each of them says that our personality’s jump off the page. If you never knew us, or how much we loved each other, you would know every detail looking at our engagement pictures. A year later, after looking at them millions of times, we still get emotional; and to me that is the mark of a great photograph - you never tire of it, and looking at it brings up so many memories. Hannes did this with each photograph.
As for the wedding day, all we can say is that being photographed by Hannes was a terrific experience. Not only was he fun to work with, but he was so excited to work with us. Again, this set him apart for me. I have been to so many weddings where the photographer treats it as a job - get in, take the picture, get out - but for Hannes, there is nothing monotonous or rigid about shooting a wedding or engagement photo. He walks into each “job” as a new and exciting experience. He leaves all expectations at the door and tries his best to capture the essence of the couple and their love for each other.
His genuine love for his work, his passion, sense of adventure, and his easy going personality have made Hannes a true pleasure to work with. Although we wanted our wedding day to last forever, we were so excited for it to be over so we could see the pictures!
We recommend him as a photographer of choice without reservation.
Sincerely
Jairus & Natasha George
(Married – 19 April 2008)
**********************************************************************
Geagte Hannes Prinsloo
Baie dankie dat jy ons spesiale dag onvergeetbaar gemaak het. Die fotos wat jy geneem het is STUNNING!!
Die troudag self was so dol dat ons geheue ons ongelukkig in die steek gelaat het tot so week later. Maar jou fotos vang elke oomlik vas. Goed wat ons vergeet het wat ons raak sien op die fotos laat ons weer terug dink aan hoe wonderlik en spesiaal dit was.
Die kwaliteit van die fotos is uitsteekend! Veral jou dvd foto album wat jy gemaak het van ons spesiale dag. Jy is uiters profesioneel en diskreet maar tog het jy ons op ons gemak laat voel asof ons mekaar al jare ken. Jy het geweet hoe om elke emosie op elke foto te vertolk en vas te vang.
En ons wil net sê baie dankie vir al die mooi herinneringe wat ons nou vereewig kan bewaar .
Ons sal jou te enige tyd aanbeveel vir enige geleentheid aan ander mense sodat jy sulke wonderlike oomblikke vir hul ook kan vereenig.
Groete
Johan & Mari van der Merwe
**********************************************************************
Geagte Hannes,
Baie baie dankie vir die ongelooflike professionele manier waarop jy ons troue hanteer het. Ons het amper nie van jou geweet nie jy was so stil en vlugvoetig.
Ek dink nie ek het al ooit soveel pret gehad nie! Jy het ons op ons gemak laat voel en alles was net fantasties.
Baie dankie dat jy ons spesiale dag vir ons vasgevang het. Jou entoesiasme is aansteeklik en dit is ongelooflik om iemand te sien wat so passievol is oor sy werk. Na elke keer wat ons bymekaar was is die een ding wat ek en Pieter vir mekaar gese het is dat ons nie kan glo dat een mens soveel passie het nie!
Ek moet vir jou se die foto’s wat jy voor die geboue geneem het, het fantasties uitgekom ek is skoon gaga daaroor!
Ek wens jou net alle voorspoed vir die toekoms toe. Jy is `n besondere mens wat net die beste in jou “modelle” uitbring! Mag jy net van krag tot krag gaan! Jy kan verseker wees van ons vote of confidence en ek sal iemand beslis na jou toe aanbeveel!
Nogmaals baie baie dankie vir alles ek kannie vir jou se hoe baie ek dit waardeer nie!
Mooi bly,
Groete,
Esca Janse van Rensburg