Secunda,Wedding,Photographer,Hannes Prinsloo Photography, Mpumalanga,Bethal,Standerton,Kriel,Kingross,Evander,Hannes,Sec unda Fotograaf, Secunda photographer, Hoedspruit, Lydenburg, Nelspruit, Malelane, White River, Sabie, Belfast, Dullstroom, Barberton, Graskop, Hazyview, Komatipoort, Middleburg, Witbank, Piet Retief , Pilgrims Rest,

Secunda,Wedding,Photographer,Hannes Prinsloo Photography, Mpumalanga,Bethal,Standerton,Kriel,Kingros s,Evander,Hannes,Secunda Fotograaf, Secunda photographer, Hoedspruit, Lydenburg, Nelspruit, Malelane, White River, Sabie, Belfast, Dullstroom, Barberton, Graskop, Hazyview, Komatipoort, Middleburg, Witbank, Piet Retief , Pilgrims Rest,





I had so much fun at the wedding of Ulanie & Stefan held at Mahlatse Lodge in Polokwane. The day was perfect with some mixed skyes and a lovely bushfeld sunset. The atmosphere was just magical.
Thanks Ulanie & Stefan for making us part of your special day
Post by Estelle: Fantasies verby!!!
Post by Lettie Van Eeden: Hannes, woorde kan nie beskryf wat jul foto's van Ulanie en Stefan se troue vir ons beteken nie. Jul het hul spesiale dag absoluut op kamera vasgevang. Ons sal julle diens absoluut aanbeveel! Baie dankie daarvoor.
Post by heibrecht nel: baie dankie vir uitnemende fotos van n baie spesiale dag.hul
liefde vir mekaar is vasgevang in jul fotos
van al die nelle
Post by Tannie Genevieve: Julle troue was wow. Baie geluk julle 2, en julle fotos is pragig.
Post by Natashia: PRAGTIG VERBY!!!! Ons almal kon sien jy het Ulanie en Stefan se troue geniet, en dis ook hoekom haar foto's so mooi is! Baie dankie vir jou en vroulief..sal jou definitief aanbeveel want die foto's is asemrowend!
Post by Hannes: Dankie aan almal se mooi woorde, dit beteken vir ons baie!
Post by VERWEY\'S M\'BURG: Julle het pragtig gelyk - \'n stunning couple.